Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Slaap - wat's dit? Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -4 hours ago
ogies toe Oktober 2026 saam gesels Voortrekker -5 hours ago
Hallo Deon Help met kamp beddens en… Rona du Plessis -6 hours ago
Len?? Verskoning Rona du Plessis -7 hours ago
Een dood Oktober 2026 saam gesels Johann L -7 hours ago
Geelvis Padlangs deur die RSA - Dis… Wessel Strydom -7 hours ago

Ietsi nou nou geleer

Jozie
Submitted by TWTFAWC on
Forums

refdws

Waar my wa staan

Arie

Thu, 01/11/2018 - 13:24

Voorie, ja vir mense soos jy en ek sal een ring beslis vir een persoon wees.

Dan is daar natuurlik die petite mense wat dan ook petite eet, ek dink nou aan manne soos Vleisballetjies, oom Oge en dan ons wereld bekende radio persoonlikheid, vir hulle is elke ring seker vir vier mense?devil

0
Waar my wa staan

Arie

Thu, 01/11/2018 - 16:16

Ja ek onthou nou by die Mabalingwe saamtrek. Groot G het toe net slaaiblare ge-eet en wortel en spinasie sap gedrink.

Die wat die man so gesond is en muscles soos Pop Eye het?

0
Secunda

Sleep nou

Thu, 01/11/2018 - 17:42

Thanks Warren daar leer ek ook maar sien ouens praat van slaai en gesondheids drankies dis hoekom ek wyn en bier drink die hou my gesond

0
Vereeniging

Harry Du Randt

Fri, 02/11/2018 - 04:38

As ek nog n ring of twee by bestaande pot by sit, deur n ring op te sweis, sal ek meer mense kan voer ? smiley

As en n ring af "grind" is die porsies grooter per persoon.smiley

En daar het ek gedink dit is vir verterking.

Dankie vir die nice info Warren.

 

0
Port Elizabeth

Frieps

Fri, 02/11/2018 - 06:22

Dit het ek ook nooit geweet nie.  Maar jy sal in ag moet neem hoe groot die eters is.   Stel jou voor jy moet vir 'n groot eter sê "hey, my pel, jy mag net 'n halwe ring opskep".  Nee, ganie werk met 'n paar van ons vriende nie!laugh   Wat van "seconds"?   Maak maar eerder die pot vol, dan is jy veilig.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus