Julle mense moet vir die ou man duim vashou vamiddag, ons speel jukskei kampioen skappe.
Middag/ aand game, begin 3.30 nm en sal so 9 nm klaar wees met 45 min etenstyd so om en by ses uur.
Ek is kaptein van die Blou Span [kan mos nie 'n anner kleur wees nie] ek hoop om met julle hulp die bekker te kan huis toe bring.
Hulle meng erg in met my stoep sit en rook en drink tuyd!!! Maar gelukig is daar so paar jong dametjies van Nylstroom en plekke, die jongste enetjie is so 18/19 en nogals iets virrie oog ook!
Prys uitdeling is Sondag tydens 'n middag ete.
Good luck Arrie
with the 18 / 19 Yo.....
Oh and the game
You do know where the word Jukskei originates from don't you?
Sies vir jou Voories.... Ek…
Sies vir jou Voories.... Ek’t gedink jy sal weet...
Juk = is die wat oor die nek van die osse vas-gemaak word
Skei = Is die twee penne wat albei kante van die os se nek afgaan
Sien in die ou dae van ossewa, to hulle uitgespan, vir so eenvoudige speelitjie het hulle die nou die ding uitmekaar en die juk se skei gebruik om na die paal te gooi
Toe word dit natuurlik jukskei
(Vir so soutie is dit nie te sleg NE! Ek sal nou applause vat dankie)
Ek hou styf duim vas Arie. …
Ek hou styf duim vas Arie. Konsentreer jy net op die jukskei en nie op die meisies van Nylstroom nie. Ons almal se bloed is nou blou!
Dalk verbaas daai 18/19 jr…
Dalk verbaas daai 18/19 jr. dames die oues en gooi die pen elke keer raak ![]()
Ek wonder hoe gaan dit met…
Ek wonder hoe gaan dit met die Blou span? Word die wedtryd uitgesaai? ![]()
Nou ja, ek was by…
Nou ja, ek was by Adriaantjie se konsert, so ek kon nie inskakel nie, maar hoop die blou span het die beker gevat.
Wonder hoe het dit gaan en…
Wonder hoe het dit gaan en of Arie kon korrel? ![]()
Mmmm, ons Captain is so stil…
Mmmm, ons Captain is so stil, ek hoop nie hy is besig om wonde te lek nie?
Ja onse oom Arie, dit wil my…
Ja onse oom Arie, dit wil my voorkom die oom hou nie baie van verloor nie, aai tog. 😩😩😩😩😩😩😩😜😜😜😜😜
die oom hou nie baie van…
die oom hou nie baie van verloor nie, aai tog
Dalk het hulle gewen en groot partytjie gehou tot 9:30 pm, en slaap nog? ![]()
Mense wees geduldig, daai…
Mense wees geduldig, daai nimfe het daai omie se oë ens. moeg gemaak, hy rus nog.
Hy het het dalkies die verkeerde pen gegooi.😃
Johann, ek het ook gedink…
Johann, ek het ook gedink die verkeerde pen gaan dalk in die pad wees vir 'n wen
![]()
Of was dit dalk 'n wen-wen…
Of was dit dalk 'n wen-wen game gewees ![]()
Hehe oom Voorrie,, ek sien…
Hehe oom Voorrie,, ek sien wat jy doen met daai partytjie tot 09:30 PM. 😊😊😊
Volgende keer moet die…
Volgende keer moet die wedstryd maar op SABC1 uitgesaai word, sodat ons die uitslag kan hoor. Ook maar swaar as jy 'n span moet ondersteun en dan nie hoor wat gebeur het nie.





'n Day & Night game! Ek…
'n Day & Night game!
Ek dink met daardie jong dametjie gaan dit dalk moeilik wees om te korrel?
Maar sterkte in elkegeval en ek wens die blou span voorspoed toe!