Forums
Banneling, (lid vir 1 jaar en 8 maande) ek sien jy is aanlyn, raak besig en vertel ons meer van jou kamp gewoontes👍
Hy was nie dalk op Robben…
Hy was nie dalk op Robben eiland nie?
| Nuutste Forum Insette | onderwerp | deur: |
|---|---|---|
| Water | November 2026 | Geert -1 hour ago |
| Dinokeng C&L | November 2026 | Wessel Strydom -1 hour ago |
| Dinokeng C&L | November 2026 | Johann L -2 hours ago |
| Len... | November 2026 | Wessel Strydom -3 hours ago |
| Johann... | November 2026 | Wessel Strydom -3 hours ago |
| Goeie hout... | November 2026 | Wessel Strydom -11 hours ago |
Banneling, (lid vir 1 jaar en 8 maande) ek sien jy is aanlyn, raak besig en vertel ons meer van jou kamp gewoontes👍
Hy was nie dalk op Robben eiland nie?
Banneling? Ek onthou die…
Banneling? Ek onthou die lid naam al van die begin van die forum se ontstaan dae af, en het nog altyd gewonder wie dit is? Dalk iemand wat verban was ?
Welkom terug banneling! Vertel ons bietjie van jouself, hoe kamp jy? Gooi 'n fotojie of twee