Forums
Banneling, (lid vir 1 jaar en 8 maande) ek sien jy is aanlyn, raak besig en vertel ons meer van jou kamp gewoontes👍
Hy was nie dalk op Robben…
Hy was nie dalk op Robben eiland nie?
| Nuutste Forum Insette | onderwerp | deur: |
|---|---|---|
| Frankryk | Springbok rugby | Geert -9 hours ago |
| Frankryk of Engeland | Springbok rugby | Rona du Plessis -17 hours ago |
| Finaal | Springbok rugby | Geert -17 hours ago |
| Noordelike spanne | Springbok rugby | Geert -18 hours ago |
| Ja | Springbok rugby | Goeie Hout -19 hours ago |
| Kort net n bonus punt | Springbok rugby | Geert -21 hours ago |
Banneling, (lid vir 1 jaar en 8 maande) ek sien jy is aanlyn, raak besig en vertel ons meer van jou kamp gewoontes👍
Hy was nie dalk op Robben eiland nie?
Banneling? Ek onthou die…
Banneling? Ek onthou die lid naam al van die begin van die forum se ontstaan dae af, en het nog altyd gewonder wie dit is? Dalk iemand wat verban was ?
Welkom terug banneling! Vertel ons bietjie van jouself, hoe kamp jy? Gooi 'n fotojie of twee