Forums
Baie welkom by Kampforum daar vanuit Newcastle! Ek hoop jy gaan lekker saam gesels en kuier hier op kampforum. ![]()
![]()
Vertel gerus 'n vir ons 'n bietjie van jou / julself en waar beplan julle om volgende te gaan kamp. Waarmee klamp julle?
KampGroete!
Voortrekker
Baie welkom Silverfox, hoop…
Baie welkom Silverfox, hoop jy kuier lekker saam met ons hier op Kampforum.co.za.
Lekker kombinasie wat jy het👍
Welkom van my kant af ook,…
Welkom van my kant af ook, Silverfox. Dankie dat jy reageer het op Voortrekker se verwelkoming. Dit gebeur nie altyd nie.
Ons hoor graag meer van jou.
Gaan groot Silverfox
Welkom en gesels lekke saam soos ons se kamp is koning





Dankie vir die verwelkoming …
Dankie vir die verwelkoming by kampforum. Ek is n ou kamper, maar het so 4 jaar in Wes afrika gewerk. Nou terug in SA.
Ek kamp met karavaan Sprite Sprint 201 0 model en sleep met VW Tansporter 2.0 BITDI.
Ek kyk nog uit vir kamp plek volgende jaar en kamp alleen, vir nou eers.