Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Reën November 2026 Rona du Plessis -43 minutes ago
Hallo Almal en Wessels November 2026 Goeie Hout -1 hour ago
Watertenkwaens November 2026 Rona du Plessis -1 hour ago
Goeie mòre Wessel ! November 2026 Len Loader -1 hour ago
Water November 2026 Geert -3 hours ago
Dinokeng C&L November 2026 Wessel Strydom -3 hours ago

Welkom Silverfox!

Centurion
Profile picture for user Voortrekker
Submitted by Voortrekker on
Forums

Baie welkom by Kampforum daar vanuit Newcastle!   Ek hoop jy gaan lekker saam gesels en kuier hier op kampforum. smileyyes

Vertel gerus 'n vir ons 'n bietjie van jou / julself en waar beplan julle om volgende te gaan kamp. Waarmee klamp julle?   

 

KampGroete!

Voortrekker

Newcastle

Silverfox

Sat, 15/12/2018 - 16:52

Dankie vir die verwelkoming  by kampforum. Ek is n ou kamper, maar het so 4 jaar in Wes afrika gewerk. Nou terug in SA. 

Ek kamp met karavaan Sprite Sprint 201 0 model en sleep met VW Tansporter 2.0 BITDI. 

Ek kyk nog uit vir kamp plek volgende jaar en kamp alleen, vir nou eers. 

 

 

 

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Sun, 16/12/2018 - 06:56

Welkom van my kant af ook, Silverfox.   Dankie dat jy reageer het op Voortrekker se verwelkoming.  Dit gebeur nie altyd nie.laugh    Ons hoor graag meer van jou.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus