Forums
Baie welkom by kampforum nuwe lid KoosPiet!
Ek hoop jy gaan lekker saam kuier hier en ook so nou en dan 'n ietsie sê en vertel van julle kamp avonturte? - die mense hier dors vreeslik na insette ![]()
Groetnes
Anton





KoosPiet
Welkom op n lekke forum kom vertel asb meer van julle self