Forums
Ek kry nou die volgende boodskap, as ek direk na 'n draad wil gaan.
Access deniedYou are not authorized to access this page.
WilSur - Help
Anton, lyk dit was daai draad van WilSur se help mekaar.
Geblok op die Sticky's
Ek het netnou op die skakels by Sticky's gekliek en daardie boodskap gekry. Access denied. Ek wou na die reëls kyk. :-)
Ook ń probleem
Ek sukkel om by Google in die web te gaan.
Die enigste manier hoe ek nou in gaan, is die web adres wat Johann my gestuur het op whatsapp. Deur Google kry ek net ń "blank" screen
Mag dalk my foon wees, maar ek sal môre kyk deur my rekenaar by die werk.
My fooon hardloop nog op parrafien.






Watse draad Johann?
Watse draad is dit Johann?