Forums


| Nuutste Forum Insette | onderwerp | deur: |
|---|---|---|
| Frankryk | Springbok rugby | Geert -16 minutes ago |
| Frankryk of Engeland | Springbok rugby | Rona du Plessis -8 hours ago |
| Finaal | Springbok rugby | Geert -8 hours ago |
| Noordelike spanne | Springbok rugby | Geert -9 hours ago |
| Ja | Springbok rugby | Goeie Hout -10 hours ago |
| Kort net n bonus punt | Springbok rugby | Geert -12 hours ago |


Hierdie ene lyk vir my na 'n…
Hierdie ene lyk vir my na 'n wenner. Ons hou ook daarvan om patats so effens sag te kook, laat afkoel, sny oop in lengte en smeer dan met 'n bietjie olyf olie en lekker gemengde kruie. Dan braai ons die patats so n bietjie op die kole vir daai rook en vleis geurtjies. Dan is ons vreetsaam en later dik pelle. Ons lyk so goed want ons eet so goed!!!