Forums
Kom Kamp Lekker saam! GOEFY GAMES 26 - 28 April by Koppisol
Kampforum lede word hartlik uitgenooi deur K.S.A
Sien ASB aangeheg die inligting dokumente hieronder:
| Attachment | Size |
|---|---|
| GOEFY GAMES EXHIBUTORS INTENTION SLIP 2019.docx | 460.57 KB |
| GOEFY GAMES INTENTION SLIP 2019.docx | 96.07 KB |
video
Nico dis mos
Dit laat my dink aan die boere sport dae van ouds dit lyk moe- lekke dankie vir deel Ski
Hallo Mossie. Welkom op…
Hallo Mossie. Welkom op kampforum! ![]()
Vertel bietjie van jouself? Wa vandaan die naam mossie?
Dankie Anton Pretorius vir…
Dankie Anton Pretorius vir die oproep en geselsie vanoggend.
Ek het die inligting dokumente aangeheg -
Alle kampforum lede word uitgenooi om saam te kamp by koppisol!
Vandag is môre! Julle moet…
Vandag is môre! Julle moet dit geniet! ![]()
die naweek was n fees gewees…
die naweek was n fees gewees sal nou nou so paar foto's laai
Nico, bly julle het dit…
Nico, bly julle het dit geniet, lyk lekker.
Dit is mos hoe jy 'n kamp …
Dit is mos hoe jy 'n kamp "games" doen, lyk my, dit was 'n groot sukses, geluk Nico👍





Daar gaan kamp en motor…
Daar gaan kamp en motor uitstalings, vlooimark, kos te koop, 4x4 pret dag en speelitjies. Kom kamp saam en neem deel aan die pret.