Lionpark Botswana
Wie sal belang stel in paasnaweek by lionpark in gaborrne
180 Pula n grootmens en 140 Pula n kind per nag?
- Read more about Lionpark Botswana
- Log in or register to post comments
- 32 views
Wie sal belang stel in paasnaweek by lionpark in gaborrne
180 Pula n grootmens en 140 Pula n kind per nag?
Kampforum bied aan: Bosbraai Sterrekyk Desember 2022 / Januarie 2023 by Weesgerus Vakansie Oord.
Die geleentheid word aangebied saam met Weesgerus se Bosbraai aktiwiteite wat plaasvind op die 17de Desember '22, 29ste Desember '22 en 2de Januarie '23
Nouja deposito is betaal, nou die gewag.
Met ons Oktober week in 2022 het ons weer 'n draai gemaak by Satara. Dit pla my steeds dat die kamp plek my nie trek nie, maar met die wete dat daar meer wild in die Suide is gaan ons dit 'n "go" gee. 🤞
My kamp beplanning vir 2023.
I am going to be there.
It will be good to meet up with some fellow enthusiasts.
WhatsApp me on 060 382-7925 and let's meet up.
Heyn de Yongu sit weer 'n Saamtrek kamp bymekaar vir die wat wil saamkom kamp.
Die voorstelling om dit by De Rust te hou ?
Gee julle voorstelle deur na my met 'n WhatsApp nommer sodat ek julle op daai groep kan sit, dan bespreek ons dit daar sonder om almal lus te maak.
Ek krap rond vir 2022 met die 3B

dagsê almal!
hi maats,
Ons gawe vriende by Jurgens Campworld reël 'n heerlike fees naweek by Klein Paradys Brits. Dagbesoekers ook welkom.
Ek hoor 'n prag nuwe Jurgens word offisieel ge"launch" ook.
Sien julle daar!
Jacques
Die einaar van Kruger Ranch naby Magalies het vir ons n baie goeie deal geoffer vir naweek van 30 Julie tot 1 Augustus. ons kan daar kamp vir R325 n aand vir 4 mense. Dis n wildsplaas mens kan gaan wild kyk met voertuig op voet of fietse.
Wanneer maak ons weer so? Wat van iewers in Maart? By Rietspruit dam Ventersdorp?
Ons het die "Kampforum Serengeti Saamtrek Mrt 20" gemis en daar was ook maar net twee wat by die kamp was ![]()
Kom ons kyk of ons 2021 beter kan begin ?
Manne dit gaan lekker wees. Hulle sê "absence makes the heart grow fonder" en ek moet sê dit is die gevoel hier by my, want ek begin julle mense darem nou baie mis.
Waar gaan on so 'n eerste post-Covid kamp hou en wie gaan saam?


Ek en Anton het die naweek gesels en besef dit is weer tyd vir die eerste saamtrek in 2020.
Daar was klompie voorstelle van kamp plekke soos: