Forums
Ons is hier by Yellow Sands van 9 Maart tot 10 April - Heerlik!




video
google kaart
Naaste groot winkels
Middag Neels
Is die naaste groot winkels steeds Gonubie en Oos Londen.
Ek het vir baie jare gereeld VSA toe gegaan, dit was tot 2010. Ek mis nogal die Oos Kaap se gematigde klimaat. Dit bly steeds nader vanaf Brits, as na die Suid Kaap se strandoorde
Groete





neelsec geniet en
Geniet die grootmaak van diere hoop om weer van jou te hoor