Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

luister nou wereldwyd stereo

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

58430 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Moet egter erken, ek gaan… Baterye en dinge Johann L -1 minute ago
Wessel, nee glad nie… Baterye en dinge Johann L -4 minutes ago
Stem met Nico (Leeu) se… Karavaan eintlik 'n ryk… Noel -12 minutes ago
3 watt LED Baterye en dinge wessels -2 hours ago
Stoffel, netjies en prakties👍 Baterye en dinge Johann L -2 hours ago
Ek het sommer rond gespeel… Baterye en dinge Johann L -2 hours ago
Stem saam met Willem, daai… 210 lt Model BS213 Bauer… Johann L -2 hours ago

Koppisol Paasnaweek

Alberton
Submitted by ski on Tue, 23/04/2019 - 08:43

Ons het gaan kuier by koppisol vir paasnaweek. Eerste keer in lang tyd dat ek gekamp het dat daar n regte vakansie atmosfeer in die kamp was. Ek het lekker gekuier maar saam die goed loop die sleg ook. Vrydag ogend band gebars op wa oppad kamptoe en sondag ogend 5 uur wakker gebel om te se ons moet hospital toe my stief dogter siek en hulle oppad hospital toe met haar. gelukig nie baie ernstig nie en ons het besluit om maar eerder huis toe te gaan daar gekom toe my huis onderwater met die groot storm wat saterdag aand deur alberton was. Maar die 2 dae wat ons daar was het ons lekker gekuier en met die 4x4 gespeel.

Secunda

Sleep nou

Wed, 24/04/2019 - 09:56

Hier in KZN is daai trok van jou volop sien n ou wat syne so gedoen het vir off grit nogal inpresive