Forums


Die poeding was Waterbul…
Die poeding was Waterbul genoem, of Bruinkluitjies, in my kinderdae. Dit was die kamp-poeding van daai tyd. Bring sommer baie goeie herinneringe. Gaan hom beslis maak met die volgende kamp, op die vuur.
Bruinpoeding.....
..........dit id soos ek hom onthou. Baie lekker!





Kan net lekker wees.
Kan net lekker wees.