Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

luister nou wereldwyd stereo

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

57239 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Hallo Antie! Môre begin die… Julie 2019 - Koffiekroeg Voortrekker -12 minutes ago
Baie Geluk oom Len!   Verjaardae Voortrekker -15 minutes ago
Wind ... Lag 'n slag Willem Brits -25 minutes ago
Tentco Coolers ... Koelhouers Willem Brits -36 minutes ago
baie beter as die ou Coleman… Koelhouers Voortrekker -48 minutes ago
Baid geluk Len, mag dit jaar… Verjaardae Johann L -50 minutes ago
Wessel julle moet dit geniet… Manyane Pilansberg Johann L -52 minutes ago

WilSur - Kampforum Kamp 4-6 Oktober 2019

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on Fri, 17/05/2019 - 09:19

Ons is besig met die beplanning vir 'n kamp om een van ons lede te ontmoet Heyn de Jong van die Kaap wat hier kom draai om ons te ontmoet.

4-6 Oktober 2019

Eastco Magalies

Hier is die lys soos wat ek dit het.

Die met groen gemerk is die wat reeds bespreek het, laat weet my asb. sodra jy bespreek het.

..

 

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Fri, 17/05/2019 - 09:40

..................ek is bevrees maar ek sukkel om by te bly by al jou kampeerdery. G'n wonder jy het 'n "spread sheet" nodig om self kop te hou nie !  Ek vermoed jy is die kampeerkoning in Suid-Afrika.

Wonderland : Ek ken net die musiekblyspel "Alice in Wonderland".

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Sun, 19/05/2019 - 10:36

Is daar nou waraggies niemand wat wil kom saam kamp nie ?

Dit wil vir my lyk of ons by Easco Magalies gaan kamp 4-6 Oktober 2019.

Ons is al so 14 karavane wat gaan.

Vaalpark Vrystaat

Johann L

Thu, 23/05/2019 - 18:14

Anton, ons beplan om weer by Klub-louico buite Stilfontein by mekaar te kom, ons was so paar jaar gelede ook daar, baie lekker oord.

Lekker sentraal vir baie familie.

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Sat, 01/06/2019 - 10:04

Hoekom is julle so skaars en skaam om saam te kom kamp ?  Baie wat saam kom is ook hier op die Kampforum.

 'n Wilsur / Kampforum saamtrek

Dit is mos maar die selfde.

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Tue, 18/06/2019 - 12:51

Ok nou kan ons met erns kyk na dié kamp.

Sodra ek by die huis terug is sal ek die lys ook weer hier plaas.

Hakaf is julle in ?

Anton en Noel hulle is ook in.