Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Jou gelukkige dag Neef Herman Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -32 minutes ago
Herman... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -53 minutes ago
Spun and Win Oktober 2026 saam gesels neef Herman -2 hours ago
Beste roete na/van Orpen hek... Pad en roete inligting Wessel Strydom -4 hours ago
R71 Pad en roete inligting Paul Mulder -5 hours ago
Dis die gees, Len! Len gaan weer Kruger Wildtuin… Rona du Plessis -7 hours ago

Fotos laai

Germiston
Profile picture for user Tjaart
Submitted by Tjaart on
Forums

Hoe kan ek meer as een foto oplaai  of is dit nie moontlik nie

Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Sun, 16/04/2017 - 11:10

As jy die eerste foto klaar gelaai het, druk weer die foto knoppie en laai nog een!

Daar is 'n paar tricks met die editor, maar jy kan altyd "preview" onder druk om 'n voorsmaak te kry van hoe jou inset gaan lyk.  Beste is maar om rond te speel en te leer hoe die editor geageer.

Onthou, wanneer jy jou foto laai en die blokkie pop op waar jy jou foto moet kies, selekteer "Caption"  want dit sal vir jou 'n spasie onder die foto gee waar jy iets kan intik nadat die foto gelaai het.

 

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Sun, 16/04/2017 - 11:21

Bygesê, hierdie hele webwerf / forum is gebou met dieselfde editor.  As jy op PC is en kyk heel regs na die blokke met foto's en opskrifte / skakels in, dit is d.m.v dieselfde editor gedoen.

EK moet waarsku, om die tabelle te gebruik het beperkinge veral oor hoe dit gaan wys op ander browsers asook tablette en selfone.  So ek raai aan om nie die tabelle te gebruik nie.  Wanneer ek in tabelle edit, kyk ek ook op my selfoon, tablet en op Internet Explorer hoe te verskyn.  Daarna pas ek dit aan om reg of die beste te wys.

 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus