Forums
Hi almal. As julle dalk weet van iemand wat opsoek is na n karavaan, myne is in die mark. 2001 Gypsey Raven met voltent, Rally met kant seile en multiroom. Ek het onlangs n nuwe yskas laat in sit.
Ek wil graag R70000 vir hom hê.
Hendrik Craukamp, 082-445-0814






