Bushlapa Miskruier
More, ek soek n baie netjiese laat model wa soos bo beskryf.
- Read more about Bushlapa Miskruier
- 4 comments
- Log in or register to post comments
- 79 views
More, ek soek n baie netjiese laat model wa soos bo beskryf.
Maak my n offer.
TE KOOP
Ek het mos onlangs vertel met ons terugrit vanaf die Wildtuin dat die Pathfinder het "flat spot" as ek vetgee om verby iets te ry. Dit het erger geword en in Pretoria het 'n algemene werkswinkel my tehulp gesnel, Nissan Sinoville wou/kon my nie help nie - glo te besig.
Baie netjiese bakkie, vol diens rekord, nuwe bande, alu kappie, altyd in motorhuis gestaan, net 98000km. Te koop.
Ek plaas hierdie advertensie namens my dogter, Sarinda Nel en haar eggenoot. Ek ken hierdie wa baie goed en kan getuig dat dit baie min gebruik is en in 'n puik toestand is.
Baie netjies , warm water geyser, 80 liter water tenk en nuwe travel blanket
Verkoop.

Middag almal. Twee goed. Ons wil ons baaaaaie netjiese 2016 Sprite Tourer SW verkoop. Ons kyk na n diesel outomatiese motorhome, Mercedes Benz of Iveco. Ons karavaan is regtig baie netjies, het nou vir hom n nuwe travel blanket bestel. Warm water geyser en alles werk 100%.
My ervaring is dat 'n tipiese woonwa-kampeerder verbeter maar voortdurend sy woonwa, meestal "doen dit self" maar soms is dit nodig om sekere dinge by spesialiste te laat doen. Ek het talle verbeterings self gedoen, maar die volgende twee byvoegings het ek laat doen :-
Aangesien ons nou besluit het om af te skaal met ons huis, moet ons nou 'n baie moeilike besluit neem.
Slipstream Te Koop

Ek begin dierdie gesprek waar probleme met koop en verkoop uitgelig kan word.
Karavaan in baie goeie toestand. Gestoor in toesluit motorhuis.
Sensation Vee karavaan te koop 2014 goeie toestand veselglas karavaan enkel as. Dubbel bed, queenbed, groot yskas/vrieskas. Ruim karavaan met uittrek kombuis buite. Volledige badkamer met stort toilet en wasbak. Ekstras : movers, tv, lugreeling.
Ek het my Penta te koop R75000
Vol Tent
Rally Tent
Movers
Spaarwiel
Defy D/Deur yskas