Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Jou gelukkige dag Neef Herman Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
Herman... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago
Spun and Win Oktober 2026 saam gesels neef Herman -2 hours ago
Beste roete na/van Orpen hek... Pad en roete inligting Wessel Strydom -4 hours ago
R71 Pad en roete inligting Paul Mulder -5 hours ago
Dis die gees, Len! Len gaan weer Kruger Wildtuin… Rona du Plessis -7 hours ago

Verbeteringsvoorstel

Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader
Submitted by Len Loader on
Forums

Anton, oorweeg gerus die volgende :-

Byvoorbeeld, die "KOFFIE" draad is nou op bladsy 5, maar as jy daar wil lees en daarop kliek, neem dit jou na die stokou bladsy 1.  Sou dit nie beter wees dat die bladsye eerder in "reverse" verskyn nie, met die jongste blad, bladsy 5,  eerste sodat hy eerder onmiddellik oopmaak ?

Ek vra maar net.

Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Thu, 20/04/2017 - 09:12

Len ek weet presies waarvan jy praat.  Miskien soos ek leer oor die platform sal ek later so 'n verstelling kan maak, maar vir nou weet ek nie hoe nie.

DIe idee van die koffie draad kortpad, wel ek het dit vir my persoonlik ingesit (hehehe)  as ek oppad is werk toe vroeg in die oggend en gou op die forum inloer en sien niemand het nog onder Koffie iets geskryf nie, dan kliek ek sommer gou op die Koffie kortpad en lewer dan 'n inset. 

Die enigste raad wat ek vir nou het is om af te scroll tot onder en dan te kliek op "Last" wat jou na die laaste insette sal lewer.

As jy wel onder die "Onlangse" insette  op 'n KOFFIE inset kliek, word jy na die laaste inset bladsy geneem.

 

 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus