Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Huur Help met kamp beddens en… Geert -13 minutes ago
Kamp goete Help met kamp beddens en… Wessel Strydom -2 hours ago
Slaap - wat's dit? Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -8 hours ago
ogies toe Oktober 2026 saam gesels Voortrekker -9 hours ago
Hallo Deon Help met kamp beddens en… Rona du Plessis -10 hours ago
Len?? Verskoning Rona du Plessis -11 hours ago

Angus saamtrek te Bloemfontein

Bloemfontein
Submitted by OOM JEEP on
Forums

Die verwagte siele op hierdie stadium is al meer as 1.5 miljoen

Hulle het nou boorgate ook gesink vir water.

Anton het nou biki naslaan gaan doen.

Ek dink nie jy moet stoei nie. Daardie is feite,,, direk uit Paulus se mond.

Dit geld vir enigeen. As die man R75m uit die deal uit maak, is hy gelukkig. Maak nie saak nie.

Soos Elma sê. Dis nie wat jy met die $ gaan doen nie, Dis wat dit aan jou gaan doen. GOD weet mos. Hy ken ons harte. Dankie vir dit, mens leer elke dag. Jy kan die Bybel tien keer deurlees en elke keer gaan jy biki wyser word.

Lekker slaap.

0
Bloemfontein

OOM JEEP

Sat, 22/04/2017 - 08:29

In reply to by Frans Pretorius

Halo Frans,

Ek hoop nie ek het diie verkeerde indruk geskep nie. Jy weet mos eks n ambagsman, kan met tools en n sweismasjien werk.  Maar woorde neerplak is nie n sterk punt nie.

???

0
Pretoria

Dylan

Sat, 22/04/2017 - 08:36

Ek sien by "onlangse insette" het oom Jeep plasings gedoen, maar as ek die plasing oopmaak, sien ek niks? Die laaste 2 op hierdie draad sien ek nie

0

Johan, niks teen Niemand bedoel, oor die algemeen gepraat, daar is mense wat nie selves geloofsoortuigings net nie. Soms word mense seergemaak deur inset wat nie goed deurdenk was nie. Absoluut in die algemeen bedoel. Ekself sou ook graag so byeenkoms wou beleef, maar sal in gees daar wees.

0
Port Elizabeth

Frieps

Sat, 22/04/2017 - 09:00

Dylan, jy moet op die volgende bladsy (bv. 2) kliek, dan afgaan na die laaste inset.  Ek sukkel ook soms bietjie om by die laaste inset uit te kom.   Voortrekker het my geleer om die PgUp en PgDn op my keyboard te gebruik, dit help. smiley

0
Port Elizabeth

Frieps

Sat, 22/04/2017 - 09:03

Oom Jeep se plasing waarna jy verwys, verskyn hoër op, omdat hy reply het op 'n inset van Frans.  Dit sal dus nie onder wees nie, maar direk onder die inset van Frans waarop hy geantwoord het.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus