Die verwagte siele op hierdie stadium is al meer as 1.5 miljoen
Hulle het nou boorgate ook gesink vir water.
Halo Frans,…
Halo Frans,
Ek hoop nie ek het diie verkeerde indruk geskep nie. Jy weet mos eks n ambagsman, kan met tools en n sweismasjien werk. Maar woorde neerplak is nie n sterk punt nie.
???
Sien nie oom Jeep se plasing
Ek sien by "onlangse insette" het oom Jeep plasings gedoen, maar as ek die plasing oopmaak, sien ek niks? Die laaste 2 op hierdie draad sien ek nie
Versigtig
Johan, niks teen Niemand bedoel, oor die algemeen gepraat, daar is mense wat nie selves geloofsoortuigings net nie. Soms word mense seergemaak deur inset wat nie goed deurdenk was nie. Absoluut in die algemeen bedoel. Ekself sou ook graag so byeenkoms wou beleef, maar sal in gees daar wees.





Anton het nou biki naslaan…
Anton het nou biki naslaan gaan doen.
Ek dink nie jy moet stoei nie. Daardie is feite,,, direk uit Paulus se mond.
Dit geld vir enigeen. As die man R75m uit die deal uit maak, is hy gelukkig. Maak nie saak nie.
Soos Elma sê. Dis nie wat jy met die $ gaan doen nie, Dis wat dit aan jou gaan doen. GOD weet mos. Hy ken ons harte. Dankie vir dit, mens leer elke dag. Jy kan die Bybel tien keer deurlees en elke keer gaan jy biki wyser word.
Lekker slaap.