Welkom op kampforum Gedierte! Hoop jy gaan lekker hier saam met ons kuier.
Baie dankie om tot die groep…
Baie dankie om tot die groep toegelaat te word. Ek leer graag van die mense wat hulle goeie idees beskryf en met fotos illustreer. Het nog net die tentpen artikel gelees, maar dit het my ook oortuig om meer van die artikels te lees.
Groete
Gedierte
Baie welkom Gedierte
Dit is nou sowaar 'n interessante forumnaam.
Geniet die forum en gesels lekker saam.
Die Gedierte van Tzaneen…
Die Gedierte van Tzaneen....
Klink soos 'n laat aand draadloos verhaal / riller
Dit is nou sowaar 'n interessante forumnaam.
Nou ja, nou het ons geeste…
Nou ja, nou het ons geeste en gediertes hier.
Baie welkom
Gedierte van Tzaneen
Welkom en geniet dit hier.
Is jy al lank op Tzaneen ? Ek was daar by Ben Vorster tot '71. Miami Canners is famillie
Baie welkom gedierte, geniet…
Baie welkom gedierte, geniet die forum en gesêls 'n hond uit 'n bos.





Baie welkom Gedierte
Baie welkom Gedierte