Forums
Hallo almal. ons het n Nissan Interstar swb ryhuis. ons wil graag twee kaste skuif en n kassie vir yskas by deur skuif en laat toerus met n glyraam. Die manne wie ons tot dusver genader het vra ongelooflik astronomiese bedra vir hierdie werk. Ek sal self die marine ply hout voorsien ek is net opsoek na kundigheid en vakmanskap om die werk ordentlik te doen. Ken u moontlik iemand of enige voorstelle asb, ons waardeer
Hallo Fiela. Welkom by…
Hallo Fiela. Welkom by kampforum! Ek hoop ju kom reg met die werk. ![]()
Sterkte daar, hoop jy kom…
Sterkte daar, hoop jy kom reg.
Ek het 14 maande aan my Sprinter bus Froggy gewerk
fiela jy moet maar
fiela jy moet maar oom google gooi hoop jy kom reg neem so paar fotos van ryhuis en wys bietjie asb sterkte





ryhuis ...
Fiela, baie welkom hier op ons Kampforum, gesels asb. saam en deel julle ervarings met ons.
Miskien moet jy sê in watter area jy die werk gedoen wil hê. Dit wil my voorkom julle is van "Thabazimbi" ?
Glo iemand sal kan help (jamjer ek kan nie).