Hierdie op fb van 'n vriendin gesien, dit kan dalk help met die warm dae wat ons het ? Die muskiete wat so pla.
"Ek spuit als met Fendona. Beddegoed, gordyne, meubels, matte, klere, was vloere tuis met dit. Spuit tot buite die karavaan. Geen ongediertes wat pla. Dit hou ongeveer 3 maande tensy dit afgewas word. Vlek nie, mens en dier vriendelik.
Goedkoopste by Builders Waterhouse en Checkers."

Fendona ....
... se aktiewe bestanddeel is alfasipermetrien, wat behoort tot die groep van sintetiese piretroïdes behoort. Alhoewel dit relatief veilig vir mense is, kan dit beslis vir sekere individue allergiese reaksies veroorsaak. My persoonlike opinie is dat om dit op o.a. beddegoec en klere te spuit, getuig van onverantwoordelike gebruik.
Fendona werk beslis
Oom Chris sal beter weet, maar sover ek dit verstaan is dit ‘n kontak gif. As ‘n muskiet dus op ‘n oppervlak sit wat gespuit is met Fendona kom dit in kontak met die gif en vrek. My benaming is waarskynlik heeltemal verkeerd, maar hier volg die punt:
Fendona werk beslis om muskietgetalle te verminder. Om effektief te wees moet dit gespuit word waar muskiete bedags rus. Dit is gewoonlik binne ‘n meter van die grond teen ‘n vertikale oppervlak in donker plekke. Bv teen mure agter kaste, plantegroei, gordyne, beddens ens. Ek spuit dit sommer reg rondom kamers teen die mure tot een meter van die grond af. Binne en buite. Afgesien van die moontlike gevare sou ek dit nie mors op klere nie.





Fendona ...
Het iemand dit al probeer ?
FEATURE AND BENEFITS
• A Long lasting suspension concentrate contact and stomach insecticide for the control of flies, cockroaches (american and german), bed-bugs, fleas, fishmoths, mosquitoes, hide beetles and larvae, stableflies, ants and alphitobius Larvae and Beetles.
HEALTH AND SAFETY
Avoid eye splashes, skin contact by and inhalation of spray mist. Wear protective clothing: overall, gloves and face mask. Wash contaminated clothing. Wash with soap and water after use or after accidental skin contact. Do not eat, drink or smoke while mixing or spraying or before washing hands and face. Prevent contamination of food, feed, eating utensils and drinking water. Remove pets and aquaria or cover aquaria. Do not spray over or allow drift to contaminate drinking water and water bodies such as dams, ponds, rivers, streams or fish hatcheries.
SAFETY
Poisonous when swallowed and moderately toxic by skin contact. Not significantly hazardous to bees, various other beneficial pest parasites and predators and fish under field conditions provided the product is used as directed. Moderately toxic to wildlife. Store in a cool place away from food and feed. Keep out of reach of children, uninformed persons and animals. Do not apply directly onto animals. Do not apply to surfaces where food is handled.