Forums
Die Swing lede wys asb hoe julle die wa se buite kombuis verander het,ek oorweeg dit om myne te verander en soek idees
EC Groete Neels
| Nuutste Forum Insette | onderwerp | deur: |
|---|---|---|
| wat is lank vooruit bespreek ??? | November 2026 | Wessel Strydom -5 hours ago |
| Vliegkaartjies | November 2026 | Rona du Plessis -14 hours ago |
| Vlieg kaartjies | November 2026 | Geert -16 hours ago |
| Frankryk | Springbok rugby | Geert -1 day ago |
| Frankryk of Engeland | Springbok rugby | Rona du Plessis -1 day ago |
| Finaal | Springbok rugby | Geert -1 day ago |
Die Swing lede wys asb hoe julle die wa se buite kombuis verander het,ek oorweeg dit om myne te verander en soek idees
EC Groete Neels
Haai Neels, aangesien ek nog…
Haai Neels, aangesien ek nog nooit 'n "onboard" buite kombuis gehad het, of wou hê nie, kan ek jou nie advies gee nie, maar kom ons hoop van die manne wat weet van, lees jou versoek raak.👍