Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Libbok Springbok rugby Geert -1 minute ago
Regering en K I November 2026 Geert -25 minutes ago
Meiringspoort nuus Meiringspoort Wessel Strydom -2 hours ago
bande en ekonomie van skaal November 2026 Wessel Strydom -7 hours ago
Jan Hendrik Wessels Springbok rugby Geert -17 hours ago
Olie en politiek November 2026 Wessel Strydom -18 hours ago

Sprite Swing buite kombuis

Uitenhage
Submitted by neelsec on
Forums

Die Swing lede wys asb hoe julle die wa se buite kombuis verander het,ek oorweeg dit om myne te verander en soek idees

 EC Groete Neels

Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Thu, 06/01/2022 - 14:32

Haai Neels, aangesien ek nog nooit 'n "onboard" buite kombuis gehad het, of wou hê nie, kan ek jou nie advies gee nie, maar kom ons hoop van die manne wat weet van, lees jou versoek raak.👍

 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus