I am going to be there.
It will be good to meet up with some fellow enthusiasts.
WhatsApp me on 060 382-7925 and let's meet up.
Welkom terug
Middag SRT
Waarom so stil, ek sien jy is lankaal 'n forumlid, en tog hou jy 'n lae profiel.
As jy na die saamtrek gaan, lei ek af dat jy ook 'n Land Cruiser verslaafde is. Indien wel, vertel tog waarheen joune jou al geneem het, en terug gebring het.
Ouens soos ek, wat maar net droom van hardebaard roetes, lees graag ander se wedervaringe.
Chris B...
...amper vang jy my gryp na my padkaartboek, om daai pas te soek. Gelukkig onthou ek waar jy tans uithang!!!
Middag Wessel, volg net die…
Middag Wessel, volg net die olie strepe![]()
Indien wel, vertel tog waarheen joune jou al geneem het, en terug gebring het.
Johann ...
.... ons praat hier van 'n Toyota Land Cruiser, nie 'n Land Rover of 'n Ford nie. 😇
Grappie onder Lag 'n slag
Middag Chris B , Johann
Sien die inset onder Lag 'n Slag
Skerp Johan. Ons ou kampers…
Skerp Johan. Ons ou kampers is gevoelig oor grys stort water wat op n kamppeerplek uitloop maar niemand praat oor die toyotas wat vir 2 weke op die selfde staanplek staan en olie lek nie.






Little Brother
Unfortunately I only have the little brother of the Land Cruiser (Hilux - and only a 4x2) - thus I will miss out on this one. I envy you for being a Land Cruiser owner.
But at least I will be driving the Transfagarasan Mountain Pass (151 km in length) in the Carpathian Mountains in Romania during that same period.
Enjoy your festival.