Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Hentiesbaai se visse November 2026 Chris Boucher -26 minutes ago
Kgalagadi leeus Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -44 minutes ago
Mata Mata Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -3 hours ago
Sjoe November 2026 Johann L -3 hours ago
Sjoe November 2026 Geert -3 hours ago
Nee wat, ... November 2026 Chris Boucher -4 hours ago

Vreemde plekke

Vaalpark
Profile picture for user Johann L
Submitted by Johann L on
Forums

Goeie môre Caren@1966, ek hoop jy praat Afrikaans en waar is die plek "Tanzania"?

Caren@1966

Primary tabs

  • View(active tab)
  • Activity
  • Contact

Member for

 19 minutes 48 seconds

Tuiste

Tanzania

Not subscribed to kampforum newsletter

Brits

Wessel Strydom

Sun, 27/11/2022 - 14:53

Middag Johann en Caren

Die ou plekkie kan seker die land wees net Noord van Mosambiek. 

So 'n forumlid adres maak mens nuuskierig, wat doen 'n persoon daar, tuisskool julle die kinders, en is dit veilig daar.

Caren, jy sal beslis meer moet vertel van julle leefwyse daar!! 

0
Worcester
Profile picture for user Wildehont

Wildehont

Mon, 28/11/2022 - 06:26

Ek wil nie namens iemand anders praat nie, maar van die lande in Oos- en Suidelike Afrika leef mense amper nog ‘n koloniale leefstyl. ‘n Skoolvriend woon in Harare in ‘n kasarm van ‘n plek met iets soos ses bediendes. Werk is skaars, die mense het baie beter opvoeding as hier en hulle het nie die chip op die skouer wat meeste van ons bevolking het nie. 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus