Ek begin hierdie gesprek,
- 1 - Omdat ek tyd het,
- 2 - Omdat dit meer nodig word.
- 3 - Om dit als op een plek bymekaar te hou.
Dit raak sekerlik meer ons voorland om die yskas koud te hou tydens beurtkrag.
Hier is die skakel waar ek twee video's in Nov. 2021 gelaai het.
Hier is skakels waarna ek kyk Solarflex,

nelenergy.

160w Solar Paneel prys ...
Wessel, die gesien op Google. 🤷🏼♂️
4 x 4 Direct R1,800.00

Makro R1,799.00

160w Solar Panel kit AU ...
BCF AU
Ek hou van die een, wonder wat gaan hy hier kos ?

Baie die selfde soos die een wat ek geplaas het van PWM.
Johann, as jy weer in daai rigting kom, kan jy dalk net gaan loer ?
Ek het vir hulle navraag op hulle web gestuur, hulle het nie mail adres nie.
204 Louis Trichardt Blvd S.E 1, Vanderbijlpark, Gauteng, South Africa 1911
Ek maak so Willem, maar dit…
Ek maak so Willem, maar dit sal seker eers oor so week of so wees, my dogter het 'n 93 Penta gekoop wat ek moet help restoreer en dit gaan my besig hou, maar ek glo ek sal dan daar moet gaan draai👍
Johann, as jy weer in daai rigting kom, kan jy dalk net gaan loer ?
Dankie Johann ...
Geen haas, 👍🏻 as ek daai opsie gaan is dit vir die winter.
Ek koppel net Johann se…
Ek koppel net Johann se Solar inligting ook op hierdie gesprek, Solar Stelsel vir Karavaan.
Willem, ek gaan later…
Willem, ek gaan later Vanderbijl toe en sal vir jou gaan kyk na die stel wat jy na kyk![]()





Tweede opsie
Willem
Ek hou van die 2de opsie "160 watt". Dit het lekker stewige pote .
Wat is die prys daarvan. Ek het in Feb 2020 vir my 160 watt paneel R4350 by PBE betaal.