Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Stil stem lokaal November 2026 Geert -34 minutes ago
Ons " plattelandse"… November 2026 neef Herman -1 hour ago
Ek stem saam .... November 2026 Chris Boucher -1 hour ago
Dit het my en ... November 2026 Chris Boucher -1 hour ago
so gevoel by stembus November 2026 Wessel Strydom -2 hours ago
Narsis - raai van wie praat ek? November 2026 Len Loader -2 hours ago

Willem 1991

Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader
Submitted by Len Loader on

Goeie môre Willem en welkom as 'n pas-aangesluite forumlid.  Dit is op die oomblik grafstil hier op die forum en ek hoop jy en Rusty (ook 'n nuwe lid) gaan 'n bietjie lewe blaas in hierdie huidige grafstilte.

Vertel ons 'n bietjie meer van jouseld sodat die geklets kan begin !

Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Mon, 10/04/2023 - 14:44

Baie welkom julle, soos Len vra ons ook vir nuwe geselskap.

"Len, amper gedink jy het iewers inligting van my ontdek terug in 1991. 😉🤫"

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus