Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus

humanitêr en omgewing

Description

...

Kruger Wildtuin-stories

Brackenfell, Weskaap
Submitted by Len Loader on Thu, 11/07/2024 - 12:13

Terwyl dit nou redelik stil is hier op Kampforum, dink ek dit kan nogal interessant wees om te luister na interessante stories wat in die Wildtuin ervaar is en wat 'n blywende indruk vir jare gelaat het.  Verskoon tog maar vir die ouens wat geen erg daaraan het om in 'n wildtuin te gaan rondry en

Bywoners huisie

Oudtshoorn
Submitted by neef Herman on Thu, 11/04/2024 - 07:18

Môre maters. Terwyl ons nou vir Wessel wag om sy ry te kry, bou ek vir die arme ou man wie se huisie afgebrand het. Dit was maar ń morsige ou hok gewees.

By buurmense ń paar ou Volstruishokke gskry om af te takel, en die munisipaliteit het hom plate en pale gegee vir ń 3x3m hok.

Aasvoëls in die Kruger Wildtuin : bedreiging

Brackenfell, Weskaap
Submitted by Len Loader on Fri, 29/03/2024 - 20:36

Die afgelope week was daar oor die radio, TV en ander media-huise berigte oor die dreigende gevaar dat aasvoëls (veral in die Kruger Wildtuin) uitgewis kan word.  Die probleem is veral vergiftiging van diere wat dan vrek en aasvoëls wat daaraan vreet en ook vrek.  'n Wildbewaarder het vertel dat

Noodhulp

Pretoria
Submitted by Slowstrike on Thu, 07/09/2023 - 11:25

Kyk nou is ek gerattle soos lanklaas.

Buurvrou bel en vra ek moet gaan kyk buurman het seergekry en dit gaan haar `n uur vat om by die huis uit te kom. Ek werk van die huis af so ek stap gou om. Gelukkig het ek `n remote vir die hek en sleutels.

Willem 1991

Brackenfell, Weskaap
Submitted by Len Loader on Mon, 10/04/2023 - 11:36

Goeie môre Willem en welkom as 'n pas-aangesluite forumlid.  Dit is op die oomblik grafstil hier op die forum en ek hoop jy en Rusty (ook 'n nuwe lid) gaan 'n bietjie lewe blaas in hierdie huidige grafstilte.

Vertel ons 'n bietjie meer van jouseld sodat die geklets kan begin !

ATKV

Brackenfell, Weskaap
Submitted by Len Loader on Thu, 16/03/2023 - 10:16

Ek merk vir 'n geruime tyd op sosiale media dat lidmaatskap van ATKV alleenlik ten doel het om 'n finansiële voordeel te bekom uit hul vakansie-oorde.  Die ATKV dien die Afrikaanssprekende-saak op vele ander terreine en dit sal 'n ramp vir Afrikaans wees as die organisasie tot niet sou gaan.  Dit

Parlementêre chaos

Brackenfell, Weskaap
Submitted by Len Loader on Fri, 10/02/2023 - 21:36

Gegewe die gebrek aan kamp-geselsonderwerpe, kan ons miskien die pot 'n bietjie roer deur te gesels oor Donderdagaand se chaos in die Kaapstad Stadsaal wat goedgunstiglik deur die DA-beheerde Stadsraad tot die regering se beskikking gestel is.  Die DA-primier en die DA-burgemeester het trots die