Forums
Ons yskas/vrieskas kombinasie maak water tussen di 2 deure. Wat sou dit veroorsaak?
| Nuutste Forum Insette | onderwerp | deur: |
|---|---|---|
| Nou weet ek hoe.... | November 2026 | Wessel Strydom -28 minutes ago |
| November brandstof prys | November 2026 | Geert -51 minutes ago |
| Goeie more almal | Cobb - Tips en idees | Goeie Hout -6 hours ago |
| Elektrisiteit | November 2026 | Johann L -7 hours ago |
| Rona | November 2026 | Johann L -7 hours ago |
| Gister se erge hitte... | November 2026 | Rona du Plessis -17 hours ago |
Ons yskas/vrieskas kombinasie maak water tussen di 2 deure. Wat sou dit veroorsaak?
Kondensasie
Môre Raal
Gebeur dit altyd, of net soms??
Ek raai;
1] dit kan kondensasie wees onder vogtige toestande.
2] is die deure bo mekaar of langs mekaar? Kan dit wees dat die water wat vorm en uit die koelkas weggelei word, daar kan beland ?? Gewoonlik loop dit mos in 'n houer wat op die kompressor is, waar dit verdamp. Daardie pypie is dalk verstop.