Forums
Môre Paul, ek begin sommer die gesprek namens jou.
Ek sien op Geert se gesprek jou fotos, daar waar julle in Punda staan, nou, kan jy jou opvolg fotos en gesels hier sit.
Lyk na 'n lekker staanplek wat jy daar in Punda het. Lekker uitkyk oor die suiping anderkant die draad.




