Forums
Geniet jou verjaarsdag Johan. Mag Nellie en die kinders jou die afgrond in bederf vandag. Ek en Ralie drink 'n glasie op jou vanaand wanneer die vuur brand.
| Nuutste Forum Insette | onderwerp | deur: |
|---|---|---|
| Lekker Chris. Het dit geniet… | Kgalagadi Oktober 2026 | neef Herman -39 minutes ago |
| Kom ek probeer nog een | Kgalagadi Oktober 2026 | Chris Boucher -1 hour ago |
| Proef Video - Elim Gasteplaas Keimoes | Kgalagadi Oktober 2026 | Chris Boucher -1 hour ago |
| Grabouw buitelug skou | November 2026 | Wessel Strydom -1 hour ago |
| VSA stelsel | November 2026 | Wessel Strydom -1 hour ago |
| Politiek ---geld.... | November 2026 | Wessel Strydom -1 hour ago |
Geniet jou verjaarsdag Johan. Mag Nellie en die kinders jou die afgrond in bederf vandag. Ek en Ralie drink 'n glasie op jou vanaand wanneer die vuur brand.
Johan
Baie geluk met verjaarsdag, mag die nuwe lewensjaar net vreugde, en goeie gesondheid inhou.