Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Herman, Len Len gaan weer Kruger Wildtuin… Wessel Strydom -1 hour ago
Wanneer om vlieg kaartjies te koop November 2026 Geert -5 hours ago
Môre Rona November 2026 Geert -6 hours ago
Goeie more Geert! November 2026 Rona du Plessis -6 hours ago
Wessel November 2026 Geert -6 hours ago
Hoedspruit November 2026 Geert -6 hours ago

Kaapse Weskus

Durbanville
Submitted by Jeanne Jones on
Forums

Middag almal. Weet julle van lekker netjiese, skoon en veilige kampplekke teen Weskus. Wil net n paar dae wegbreek. Tot by Langebaan. Sien baie negatiewe reviews van Ou Skip.

Brits

Wessel Strydom

Sun, 31/03/2024 - 15:07

Middag Jeanne, ek is huiwerig om voorstelle te maak, want ek het nog nie self daar gekampeer nie.

Soek Yzerfontein op die forum, en lees wat gesê word. did omtrent al oord wat ek aan kan dink.  

0
Oudtshoorn
Profile picture for user neef Herman

neef Herman

Sun, 31/03/2024 - 18:01

Strandfontein is puik. Ons was buite seisoen, en elke staanplek het private ablusies. Die groter, perdeskoen gedeelte, is gesluit buite seisoen. Kilometers se strand stap. 

Was ook by Tietiesbaai. Die ablusisies was horribaal!! Maar.die plek... is nie vergelykbaar nie. Nie afgemerkte staanplekke nie. Staan waar dit pas. Ry tot op die verste, en kry n plek tussen die rotse. Priceless. 

0
Brits

Wessel Strydom

Sun, 31/03/2024 - 18:36

Daar is ook 'n oord genaamd Perdeskoen. dit lyk op internet ongelooflik netjies met groen gras en al.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus