Groete aan almal
My vrou Bernice en ek is pensioner langstaan hampers wat by Night sky camping naby bonnievale.Ons soek n plek nader aan kaapstad maar kry niks.
Die proleem almal kry is "normale caravan sites stel nie baie belang in langstaan hampers omdat daars meer held on te maak in daglikse rates as maandlike se rates en n mens kan dit verstaan ,maar nie almal Kan R8000 plus n maand Vir kamp plek,en om te trek in season is onprakties.
0ns bly Vir R2000 plus krag per maand,maak nie saak wat se maand dit is,daar moet Ander plekke wees nader aan kaapstad wees.
Enige advies saak waardeur word.
Verskoon my soutie Afrikaans.
Van Zylsrus near Brackenfell
Try them too. One of our members stays there when he’s visiting his sister who lives in the Northern suburbs and he was happy with the resort.
Van Zylsrus do have longer…
Van Zylsrus do allow longer periods, I know someone who has been there for over two years. It‘s a lovely campsite and safe and well run.
Van Zyls'Rus .....
....will check with them, their criteria for long stay criteria. I will be there first week of September'25.





Melkbos
Goeie dag Birdman, jy kan Ouskip by Melkbosstrand probeer, ek,weet hulle het plek vir permanent staan. Weet ongelukkig nie wat die prys is nie.
NB. Welkom op die forum, en gesêls gerus saam, niks fout met jou Afrikaans nie en gesêls ook sommer in Engels, ons verstaan albei tale👍