Permanent Kamp

Toe begin ons afskaal

Secunda
Submitted by Sleep nou on

Soos ek hier tik is ek en Berdien besig om vanaf die huis na die woonstel agter ons huis in te trek So kom ons ook agter maar mense jy gaar op ek glo baie voor my het selfde beleef en ervaar Baie breekware , meubels , ens gaan opgedeel word tussen ons drie meisiekinders en dan res verkoop , skenk

0

Voornemende permanente kampeerders

Rustenburg
Submitted by Tinkie van Vuuren on

Hoe om n permanente langstaan kampeerder te word, ons is nou in die proses om ons eiendom te verkoop, wel gister eers in die mark gesit. Ons wonder hoe maak mense wat permanent kamp. Verkoop jy jou meubels of stoor mens dit? Dis mos permanent of hoe? En het mens n backup eiendom of nie?

0

Enige 5de Wiel karavaan lede in ons midde?

Wonderboom Suid
Submitted by chrisbeachbum on

Ek doen graag navraag of daar dalk enige 5de wiel karavaan eienaars onder ons lede is.

Ek is sedert 1972 met die bekendstelling van die destydse "Styleline" 5de wiel karavane versot op die idee, soveel so dat ek onlangs begin het om self vir my een te bou.

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus