Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Hoedspruit lughawe??? November 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Klaserie lughawe - Neef Herman November 2026 Rona du Plessis -3 hours ago
Voolie en Piet.... November 2026 Rona du Plessis -3 hours ago
Wonderlik Voortrekker. Mag… November 2026 neef Herman -3 hours ago
Klaserie? Len gaan weer Kruger Wildtuin… neef Herman -3 hours ago
32,5 °C is vir ons heel… November 2026 neef Herman -4 hours ago

Pensioen 2 pot stelsel

Brackenfell
Submitted by HennieBo on

Ek sien gisteraand op die nuus van die massas wat staan en wil aansoek doen vir 'n gedeelte van hulle Pensioen Spaar. Soveel/meeste van die mense weet GLADNIE hoe dit werk en die belasting implikasies.

Ek kan verstaan dat die meeste wat aansoek doen dit as 'n finansiele verligting sien, maar o wee, die impak op aftrede word nie besef.

Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Thu, 05/09/2024 - 07:57

Ja ek het gedink hierdie ding gaan lelike gevolge hê, maar dit is te wagte as mense net aan vandag dink, môre moet vir homself sorg. Hier gaan nog baie hartseer gevolge kom.

0
Worcester
Profile picture for user Wildehont

Wildehont

Thu, 05/09/2024 - 08:39

Die Wes-Kaap het mos maar sy eie dialek. En baie van die woorde gebruik alle Afrikaans sprekendes. Hier is ‘n paar voorbeelde:

Poegie = bromponie 

Entjie = sigaret

Toppie = sigaret stompie 

Uitval = tjaila 

Pot = toilet

Ons het ook ‘n tweepot stelsel gehad tot my skoonsuster 11 maande gelede by ons ingetrek het. Nou deel ons vier een pot. 

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Fri, 06/09/2024 - 08:08

Ek het gevra dat ek nie wil deel wees van pot systeem nie want my pension is op die horison in kort is ek mee gedeel daar is nie so keuse nie sal daai geld los innie ander pot tot ek op pension gaan en dan maar ontrek. Baie jong mense gaan geld bly trek uit daai savings pot soos genoem word maar ja eendag as hulle klaar maak waar / hoe sterk gaan pension wees vir oudag die regering kry baie uit die system via belasting

0

Ja ek stem Shaun.  Ek wonder of die mense ooit weet dat as hulle R30k ontrek dat hulle nie R30k gaan kry nie.  SARS vat eers hulle deel.  Dis nog nie eens 'n week na dit afgeskop het nie, en SARS het al klaar 'n paar mijoen gekry. 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus