Forums
Ons slaap vanag oor op plaas 20 suid van Kroonstad. Die Barn het n paar pragtige gaste kamers. Ons gebruik egter net die badkamer van een van die kamers teen R350. Ons karavaan staan onder dak teenaan die kamer waar ons ook krag vanaf kry. Alles baie netjies. Maurits





Maurits
Is jy nou eers oppad huistoe.???
Jy moet tog die plek se kontak detail hier gee. dis altyd baie handig.
Veilig verder sleep