Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Maurits Oktober 2026 saam gesels Jan Meyer -54 minutes ago
Veilig tuis ??? Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Triton -Honda- Nissan Alternatiewe sleepvoertuie Wessel Strydom -1 hour ago
Goeie nuus Verskoning Rona du Plessis -3 hours ago
Vir Maurits Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -4 hours ago
Dankie......... Verskoning Len Loader -4 hours ago

Soekn draad?

Waar my wa staan
Profile picture for user Arie
Submitted by Arie on
Forums

Hier was n draad oor Eerbaarheid of so iets, eksoek nou daai draad maar kry dit nerens?

Kan iemand help?

 

Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Thu, 25/05/2017 - 15:59

Seg-ek-ook, ek het jou die afgelope twee weke nogal gemis op die forum en het gewonder wat het van jou geword. Welkom terug !

Aangesien ek nou nie HAT kan nader trek nie, wonder ek wat word bedoel met 'n "grasgat gevoel".  Is dit dalk 'n lekker gevoel ?  Ek stel my voor as die nood druk en 'n ou moet 'n veltie doen en daardie grassies kielie 'n bietjie en jy laat terselfdertyd jou nood met 'n slag los, dan is dit seker 'n lekker gevoel, of hoe dan nou ? Of is ek nou die spoor kwyt ?  Help 'n bietjie man.

 

0
Waar my wa staan
Profile picture for user Arie

Arie

Thu, 25/05/2017 - 16:19

Ek stem dat n taal moetgroei, maar as mens vra watse woord dit is verwag mens n antwoord en nie vertel word hoe jy jou skoolgeld moet terug vra nie.

Ek glo nog steeds nie dat Spekkies verkeerd was nie?

Mens moet maar soms lag, en as jy n dom fout begaan het moet jy maar vir jouself ook kan lag.

Hierdie draad sou heel anders verloop het,as Spekkiesn ant gekry hetsoos byv "Ja ek sien ook noudaai woord is  vreemd, lekker lag ek nou vir myself"

Ons praat in ons huis van "Mat biltong" dit is n woord wat my dogter as kleuter begin gebruik het vir fyn biltong of poeier biltong. 

Die woord is glad nie meer vreemd vir ons nie, ons gebruik dit aanmekaar. Stap ek eendag by myslaghuis in en vra vir mat biltong, die slagter het lekker gelag oor my blaps, ek het saam gelag en staan nou by hom bekend as Oom mat biltong.

Sou ek mydinges in n krul getrek het was ek n goeie slagter kwyt!

0
Waar my wa staan
Profile picture for user Arie

Arie

Thu, 25/05/2017 - 16:22

Len nou lekker gelag oor jou eerbare bywyf!

As ek nou aan jou dink sal ek altyd aan die bywyf dink, moet nou net nie kwaad word en die forum verlaat nie?

Dankie dat jy wou help,die sloot was darem nie diep nie en ek kon weer uitklim.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus