Wil jy graag kamp waar nie krag is nie?
Maar jou 220 volt yskas verhoed jou?
Ek skakel yskaste oor na 12 volt, jy sal hom kan gebruik op 12 volt of 220 volt
Yskas kry nuwe compressor en compressor Controller met n jaar waarborg
Jou oorspronklike termostaat word gebruik
Kis vrieskaste kan ook oorgeskakel word
As jou yskas 200 liter en minder is, is dit moontlik
Opdatering
Ek het na baie soek n 12 volt compressor opgespoor waarmee ek groter yskaste kan oorskakel na 12 volt en 220 volt
Ek kan yskaste tot en met 400 liter oorskakel
R5500 alles ingesluit
Gelee in Pretoria
Werner 064 344 1489
Werner
Jy kan dalk die persoon help met wat hy soek?
ENGEL twin yskas binnekort te koop
Middag almal
Ek sal binnekort n Engel twin 80 liter yskas beskikbaar hê wat te koop sal wees
Sal hier adverteer sodra hy gereed is
064 344 1489 





Dit klink gaaf Werner sal…
Dit klink gaaf Werner sal dit beslis doen waneer my huidige yskas die gees gee. Kan jy die maak kompressor en ampere daarvan gee.