Forums
Lees asb die berig in vandag se DAILY MAVERICK getiteld;
Russia controversial Uranium mining plan.... threatens....vital aquifer.
Die projek, indien mee voortgegaan word, hou geweldige nadelige effekte in op boorgate in omgewing van Namibië, Suid Afrika en Botswana. Die Kgalagadi park gaan ook geraak word.




