Forums








Raai wat's vir aandete vanaand.
As mens hier nie 'n resep kry nie, het jy nie lus vir hoender nie.
Sal laat weet watter een ek gemaak het - maar net as dit 'n sukses was.....
Raai wat's vir aandete vanaand.
Ek het nou die eerste resep gemaak.
Mense wat n wenner.
Goeie Hout
Het jy 'n foto geneem? Ek het dieselfde resep gemaak. Daan het gedink dis heerlik. Ek was effe teleurgesteld. Die geur is lekker, maar die sous hopeloos te veel vir 6 hoenderboudjies, en het nie verder verdik nie. Met die baie sous het die vleis ook nie kans gekry om te "crisp" nie. Dit is vir 1 en 'n halwe uur gebak. Die resep sê 'maak dit toe en bak'. Ek dink sonder 'n deksel en met minder sous sal mens 'n beter resultaat kry. Vertel asb hoe jy dit aangepak het.





nie geweet....
haantjies het "balls" nie😁
Het nie resep gelees nie