Ons was die naweek by Kokoriba vir n lekker winterkamp. Baie aangename oord, propvol ten spyte van die winter.
Ons het onsself bevind langs n Ingilse familie saamtrek wat duidelik n tekort aan teevees het. Daar was klein Ingilse en hulle het gelyk soos n nes, gevoel en geklink soos honderde. Almal is duidelik op Rittelin en die ouers het dit duidelik vergeet die langnaweek.
Dit was n geskree en n gegil en gehuil en n geredekawel en van fietse afval en stout wees soos jy in jou lewe nog nie gesien het nie.
Die groot Ingilse was nie gepla nie, ek dink hulle is stout kinders gewoond en hulle het nie een keer vir die nes gevra om biki sagter te "speel" nie of net in moderasie te gil en skree nie.
Nou wonder ek terwyl ek die Afrikaanse mense dophou, is ons grootmaak proses van ons kinders konserwatief want ek kon nie een keer fout vind met Afrikaanse kindertjies nie en ek is nie die foutsoekende tipe ou nie.
Se Tannie Poppie dat as dit haar kinders was wat so n nuisance vir die res van die kamp was het hulle gehoor met die vel. Die word "as" want my kinders het maniere so ook die ander Afrikaans sprekende kinders van wat ek kon sien.
Wag tot julle langs n spul…
Wag tot julle langs n spul Nederlanders kamp, en dan praat ek nie eers van hulle kinderen niet.
Als dat spulletjie eers met een flesje feesje begind word et gewoon een hele puinhoop hoor!
hehe as jy die op die…
hehe as jy die op die ingilse forum geplaas het sou hulle jou wou gamoer het
Frikadel sal nie, hy is te…
Frikadel sal nie, hy is te bang..... jinne sal ek darem laaik om die reaksies te sien / lees
Frikadel? Ek dare jou.
Nee kerels wag nou,daai spul…
Nee kerels wag nou,daai spul sal verstik in hul tee en komkommer toebrooidjies!
Hulle is kebabel (is daar so woord?) en verban dieforum en net Frikadel nie!
Klink vir my heel goed Arie…
Klink vir my heel goed Arie. Hierdie afgelope forum fights was maar vervelig. Dalk is dit tyd om op te skuif en inter forum te gaan?
So, julle dare my, ne.
Watch this space, op watter site sal ek dit plaas?
Frikadel, probeer Caravan…
Frikadel, probeer Caravan Parks. Kyk daai forum is so stil, dit lyk of 'n bom daar kan afgaan en niks gaan gebeur nie.![]()
Daar is n CP forum skakel…
Daar is n CP forum skakel regs, vir jou gerief....
Daar is n CP forum skakel…
Nee man moet die ouens nie verwys (wegwys) nie asb.
Ek het nou iets gatik en nou…
Ek het nou iets gatik en nou hy is weg
Probeer weer....ek het nou…
Probeer weer....ek het nou gaan kyk op die ingilse forum maar ekke sien nog niks oom Frik. Ek watch hom die space
Ek sal myself maar gedra en…
Ek sal myself maar gedra en nie die forum in onmin bring nie.
Hier is mos hoeka gese op die einste forum, vir Oom Steekbaard dat ons ou landjie maar biki klein kan word en ek kan nie soos Steekbaard my karavaan se penne lig en verkas as die Filistyne op my is nie.
So wat jy se Frikadel is…
So wat jy se Frikadel is daar is n rede hoekom Arie "permanent" kamp?
Hierdie ou Steekbaard kruip…
Hierdie ou Steekbaard kruip weg vir sy skuld eisers, jaloerse mans, vaderskap toetse en so paar ouens wat my wil dik tik!
Ek is van nature maar n bangerige outjie?
Frikadel, wat van jy draai…
Frikadel, wat van jy draai die storie om, en plaas dit dan op CP? Vertel van die Afrikaanse kinders wat so stout is en die Ingilse wat soet is?
My genade, NEE, ons moet in…
My genade, NEE, ons moet in gedagte hou dat die Boere baie beter skiet as die Ingilse!!





Ons het dieselfde ondervind…
Ons het dieselfde ondervind by Cannon Rocks oor paasnaweek. 'n Klomp Engelssprekende vriende van Port Alfred het met tente gekamp. Daar was hordes kinders en van vroeg soggens tot donker in die aand, was dit een groot geraas. Dit is 'n baie veilige kamp vir kinders om op hul eie hul gang te gaan, m.a.w. die ouers het lekker op hul eie gekuier en die kinders het rondom ander mense se staanplekke te kere gegaan soos hulle wil. Ons was skoon verlig toe die klomp aan die einde van die naweek oppak.