Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
losstaande raam... Hoe maak ek my ou rally tent… Wessel Strydom -4 hours ago
Neef Herman Braai met 'n Weber Geert -4 hours ago
Vordering met die Triber se Kamp-aanpassings Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -5 hours ago
Uit 'n ander hoek Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -5 hours ago
Dis hoe die rallytent twee… Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -5 hours ago
Triber se dakspore is baie swak Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -5 hours ago

Wow - 16 ouens aanlyn !

Brackenfell, Weskaap
Submitted by Len Loader on
Forums

Wow, ek sien netnou daar is 16 ouens gelyktydig aanlyn !  Sover ek weet is dit 'n eerste.

Dis baie jammer dat so min deelneem aan die gesprekke op hierdie uiters stabiele en gebruiker-vriendelike forum  -  wens dit was anders !

Centurion

Voortrekker

Wed, 16/08/2017 - 09:46

Ja Len dit is defnitief 'n rekord.

"Ek dink met moderne tegnologie ens weet meeste mense glad nie meer hoe om te tik of skryf nie -  al wat jy deesdae hoef te doen is swipe en like en share !   hehehehe

0
Port Elizabeth

Frieps

Wed, 16/08/2017 - 09:59

Nee, dit is nie 'n rekord nie.   So twee maande terug was ons eendag 19 mense aanlyn.  Ons het toe ook daarvan gepraat.   Dit was in die tyd van die eerbaarlikheid drade.laugh

Ek weet nie wat moet gebeur dat mense saampraat nie.  Amper elke dag sluit nuwe mense aan en dis laaste sien van die blikkantien.

0
Secunda

Sleep nou

Wed, 16/08/2017 - 10:27

Goeie nuus dis lekke maar Freda ek stem 100% saam jou soveel mense sluit aan maar neem nie deel kom forum lede dis puik forum val in en gesels saam

0
Vaalpark

Johann L

Wed, 16/08/2017 - 14:13

Ek het gisteraand vergeet om uit te log?, was vanoggend dorp toe en sien nou 11 lede aanlyn.

Mooi, ons gaan nou die somer te gemoed, dus gaan gesêls toeneem.?

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus