Forums
Kom ek vanoggend te wete van die plek. Dit is daar in Koster omgewing, lyk na 'n wild-jagplaas. Volgens die foto lyk dit na 'n plek wat ek van sal hou, al het die staanplekke nie elektrisiteit nie.
Dalk moet ek volgende winter bietjie soheentoe gaan, en dan gaan mampoer proe in Groot Marico omgewing.




