Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Dankie! Help met kamp beddens en… deon557 -23 minutes ago
Huur Help met kamp beddens en… Geert -3 hours ago
Kamp goete Help met kamp beddens en… Wessel Strydom -6 hours ago
Slaap - wat's dit? Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -11 hours ago
ogies toe Oktober 2026 saam gesels Voortrekker -12 hours ago
Hallo Deon Help met kamp beddens en… Rona du Plessis -14 hours ago

Ontmoeting

Centurion
Submitted by Voortrekker on
Forums

Dankie Harry du Randt en Segekok dat ek by julle elk 'n draaitjie kon kom maak vandag.  Vir Segekok het ek al ontmoet, maar vir Harry eerste keer vandag.

Vereeniging

Harry Du Randt

Mon, 28/08/2017 - 20:27

Dit was ook goed om jou te kon ontmoet.

Dit was eintlik n verassing toe jy bel en sê jy kom vinnig inloer.

Dankie vir die gesels

Groete

Harry

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus