Forums
Ek sien hier is weer n paar nuwe lede. M@rauser1 en agie18
Baie welkom. Kom gesels lekker saam . Kom stel jouself voor en vertel ons van al julle kamp katoeters en kamp ervaringe
Baie welkom
Ek het bietjie agtergeraak maar kan nie nalaat om vir al die nuwe lede welkom te heet nie. Drieberge, Skotvry, M@rauser1, agie18, Ryperd en Vrystaat 12504. Ek glo julle het aangesluit omdat julle 'n liefde het vir kamp en ons wil graag hê julle moet dit met ons deel.
Geniet die forum saam met ons.





Welkom M@rauser1 en Agie18…
Welkom M@rauser1 en Agie18
Soos segekok geseg het segekok