Forums
Vir die wat nie ingeskakel was Saterdagaand vir die resep nie:

Môre julle! Kan ek 'n braai…
Môre julle! Kan ek 'n braai-las maak hier?
Ek smeer my lamsrib met wit asyn an dan gemaalde koljander en growe sout en dan hang ek hom op in die wind vir so paar uur voor ek hom braai. (Jy kan bietjie braai speserye ook opgooi as jy dit verkies)
Ek braai hom in 'n toeknyp rooster wat skuins langs die vuur staan, matige hitte sodat hy lekker stadig gaar kan word. Draai so elke 15 minute. Die vet loop teen die ribbetjie af en val nie in die vuur nie, dus geen vlamme nie!
Heerlike 'crispy' ribbetjie saam met pap, yummy!





Skaap rip
Noddy ek gaan hom doen en laat weet hoe hy proe