Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Strand verkeer.... Onrus woonwapark Wessel Strydom -3 hours ago
Ablusie blok Onrus woonwapark Goeie Hout -3 hours ago
Personeel ingesteldheid.... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -4 hours ago
Slep Onrus woonwapark Goeie Hout -4 hours ago
Onrus Pryse Onrus woonwapark Goeie Hout -4 hours ago
Onrus Onrus woonwapark Goeie Hout -4 hours ago

KOFFIE ASB!

Centurion
Profile picture for user Voortrekker
Submitted by Voortrekker on
Forums

DUSTY:  3 April 2017 - Goeie more al die koffie drinkers en ook die wat tee drink. Die pad is redelik stil vanoggend. Het een karavaansleper op die pad gekry vanoggend. Seker is hy oppad kus toe. Lekker dag vir almal!

Welkom by Kampforum se nuwe koffie draad!

k

Vir toegang tot die 1ste koffie draad, volg asb die skakel hieronder (-;

KOFFIE DRAAD 1

Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Thu, 12/10/2017 - 19:59

Anton, sover ek weet help hulle Koos se Ma om na 'n aftree-oord in Silverton, Pretoria te trek  -  dit was nie beplan nie en sy Ma het skielik plek gekry.

0
Centurion
Profile picture for user Dusty

Dusty

Fri, 13/10/2017 - 04:47

Goeie more.

Vanoggend 'n lekker oggend en amper naweek. Tee klaar gemaak en sal nou nou op die grondvloer gaan koffie maak.

Lekker dag en naweek vir elkeen.

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Fri, 13/10/2017 - 06:15

Goeie more almal.

Dankie Len, ek gedink iets het voorgeval by Koos.   Lekker Vrydag vir almal!

0
Vereeniging
Profile picture for user Harry Du Randt

Harry Du Randt

Fri, 13/10/2017 - 06:25

More more.

Geniet hom.

Amper weer Maandag. He He

0
Waar my wa staan
Profile picture for user Arie

Arie

Fri, 13/10/2017 - 06:36

More.

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Fri, 13/10/2017 - 07:36

Ek is weer terug in sirkulasie.   Die laaste familie het vertrek.   So kom en gaan dinge in mens se lewe.

Vandag moet ons begin karavaan pak vir ons kamp vanaf Maandag.

Ons het gisteroggend lieflike reën gehad.

Geniet jul dag.

0
Nelspruit
Profile picture for user Otot

Otot

Fri, 13/10/2017 - 07:55

More almal hier vanuit 'n koelerige Ballito uit. Gaan nou 2 koppie koffie drink. Vandag is ou mens "special" middagete by Salt Rock hotel - sien uit na die kerrie !!

0
Waar my wa staan
Profile picture for user Arie

Arie

Fri, 13/10/2017 - 16:19

Otot, sien nou eers jou inskrywing, ons kamp omtrent 3 kilos van mekaar af, en toe jy by die hotel gaan eet het was jy by ons! Ons moet plan maak om mekaar darem te ontmoet.

Ek is nie vreeslik impressed met die hotel se pensioner special nie, alhoewel ons dit seker 3 jaar laas probeer het. Hul gewone menu is egter lekker en baie goed!

Jy kan in my opinie liewer Zigi se lunch special gaan try. Indien jy dalk nie weet nie, Zigi is net verby die hotel reg langs die vulstasie. Duitse restaurant met 'n baie lekker atmosfeer en puik kos. Hulle het elke weeksdag 'n lunch special vir R65 per kop, special menu met so 5 items op. nog altyd baie lekker geeet daar.

Alto Beira, portugese restaurant by Lifestyle sentrum se kos is ook puik, ook elke weeksdag lunch special vir iets soos R95 per kop ingesluit 'n glas wyn, groot verskeidenheid op hul special menu, en soos genoem hul kos is puik!!!

 

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Sat, 14/10/2017 - 06:20

Ek is al een wat aanlyn is en eerste op die forum vanoggend.   Vroeg gaan slaap gisteraand, vroeg op vanoggend.   Tee is al klaar gedrink en al besig met koffie.   Ek hoop julle s'n gaan loop soos stroop, soos Shaun altyd sê.

Geniet jul Saterdag en die res van die naweek.

 

0
Centurion
Profile picture for user Dusty

Dusty

Sat, 14/10/2017 - 06:26

Goeie more Freda en die res.

Het ook al my koffie en beskuit gehad vanoggend.

Vergeet vanoggend om die alarm van slaapverstelling af te haal. Na een minute skree die alarm terwyl ek koffie maak.

n Lekker Saterdag vir elkeen

0
Waar my wa staan
Profile picture for user Arie

Arie

Sat, 14/10/2017 - 06:31

Hallo

0
Centurion
Profile picture for user Dusty

Dusty

Sun, 15/10/2017 - 06:11

Goeie more.

Gaan nou koffie maak en sommer beskuit saam met dit nuttig.

Anton veilig terug ry. Kan sommer sien dat julle dit geniet het. 

Lekker rusdag vir elkeen

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Sun, 15/10/2017 - 06:35

Goeie more.  Dankie Dusty.   Drink nou my ou laaste oggend sonnetjie kamp koffietjie en dan begin oppak!

 

Lekker dag vir almal!

0
Waar my wa staan
Profile picture for user Arie

Arie

Sun, 15/10/2017 - 06:38

Hi

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus